Ek stem saam, maar dit is ook verblydend om te sien hoe die Cheetahs verdedig het, 89% tackles made teen die sharks se 87%.
Hopelik kan hulle dit volhou, as hulle kan gaan hulle meer games die jaar wen.