Ai Kevin, jy kyk seker min Cheetah rugby want as jy doen sal jy sien Heinrich se baldraende vermoë is ook deesdae goed. Kyk bietjie laasjaar se game teen die bulle waar hy ‘n drie gedruk het.
↧